Funksies

SARIE bederf by KKNK

Die treffer-musiekteaterstuk Op die vrou af het gehore landwyd gaande gehad. Nou kan jy die skaterlag-produksie Op die vrou af 2 beleef, gebaseer op André le Roux se gewilde SARIE-rubriek. Dit staan weer onder die bekwame regie van Hennie van Greunen, met Jolette Odendaal en Pedro Kruger.

  • As jy die vertonings van Op die vrou af 2 by die KKNK misloop, loer in by Die Boer restaurant-teater in Durbanville van 23 tot 25 April. Bespreek by 021 979 1911.

Laat Almay-kunstenaars jou grimering met Pure Blend opkikker by ons stalletjie. 5 Gelukkige SARIE-lesers kan ’n ALMAY-geskenkpak van R2 000 elk wen. Koop jou SARIE by die fees om ’n inskrywingsvorm te kry. Teken jy in op SARIE, kry jy ook ’n gratis ALMAY-produk.

Natuurlik mooi met AlmayAlmay PURE BLENDS Make-up

MMS jou feesfoto’s

Kliek met ons en MMS jou KKNK foto’s na sarie@vine.co.za en ons sal dit op sarie.com sit

Stuur jou foto só:

  • Neem ‘n foto met jou selfoon
  • Kies om dit as ‘n MMS-boodskap te stuur
  • Tik sarie@vine.co.za waar jy gewoonlik ‘n nommer sou intik
  • Stuur! Onthou om name by te sit
  • Gaan na sarie.com vir jou foto en deel dit op facebook (Gewone MMS-tariewe geld)

1. Koop die nuutste SARIE @ R20

Jy kan die MEI-UITGAWE van SARIE teen net R20 (gewone prys R24,95) by die fees koop. Plus jy kry ’n GRATIS FEESSAK met ’n handsak-notaboekie, ’n pakkie SAFARI Super Moist-droëvrugte én ’n bottel Bonaqua Sparkling gegeurde drankie, asook ’n bewys vir ’n GRATIS koppie koffie met Clover se Café Crème-room by ons koffiewinkel.

2. Koop die nuutste SARIE KOS @ R25

Jy kan die HERFS-UITGAWE van SARIE KOS teen R25 koop (gewone prys R29,95). Plus jy kry ’n GRATIS organiese SARIE KOS-INKOPIESAK, ’n pakkie SAFARI Super Moist-droëvrugte én ’n pakkie tuna van John West

3. Teken in op SARIE + SARIE KOS (SPAAR R122!)

Teken in vir 16 UITGAWES (12 SARIE EN 4 SARIE KOS) @ R296. Kies dan uit een van die gratis geskenke by ons stalletjie, plus jy kry ’n bottel Leopard’s Leap Merlot of Sauvignon Blanc, asook ’n ALMAY-produk in jou geskenkpak.

4. Teken in op SARIE KOS @ R100

Jy kan ook inteken op SARIE KOS teen SLEGS R100 VIR 4 UITGAWES (jy spaar R20) én jy kry ’n bottel Leopard’s Leap Merlot of Sauvignon Blanc, plus ’n SARIE KOS-inkopiesak, as geskenk. Teken in of hernu by die KKNK en maak seker jy kry jou SARIE KOS in die pos – Julie, Oktober en Desember 2009 en April 2010.

5. Teken in op SARIE @ 30% afslag

Jy betaal slegs R225 vir 12 UITGAWES van SARIE – R74 minder as die gewone intekenprys. Daarby kan jy kies uit een van ons GRATIS GESKENKE by ons stalletjie en jy kry ’n ALMAY-produk in jou geskenkpak.

6. Teken in op SARIE + Lééf @ R425

Jy kry 35% afslag en ’n intekengeskenk van albei tydskrifte!

 

Clover se Café Crème

Room-lekkerte

Kom proe Clover se splinternuwe koffieroom, Café Creme, en geniet ‘n ligte ete of ‘n heerlike sny koek. Clover Café Creme is enig in sy soort in SA: die smullekkerste roomsensasie met ‘n vetinhoud van net 14%. Besoek www.addlove.co.za vir meer inligting.