100_0444
Funksies

SARIE by die Volksbladfees – kyk na die foto’s

VOLKSBLAD-KUNSTEFEES 14 – 19 JULIE 2009

Ons rubriek op die planke
Die eerste Op die vrou af, SARIE se treffer-musiekteaterstuk verwerk en met regie deur Hennie van Greunen, het gehore landwyd gaande gehad. Nou’s jou kans om Op die vrou af 2 met Jolette Odendaal en Pedro Kruger te sien. Jy sal jouself herken in André le Roux se fyn waarnemings van die dinge tussen man en vrou. Lagbuie sonder ophou is gewaarborg!

Op die vrou af 2 se sjarme en vlymskerp humor sal jou (en die man in jou lewe) daaraan herinner dat julle kwalik sonder mekaar kan klaarkom. Al voel dit dalk nie altyd so nie …

Natuurlike skoonheid
ALMAY-kunstenaars bring vuurwarm fees-flair na Bloemfontein. Kom besoek ons stalletjie en ons sorg vir jou feestelike grimering.

Natuurlike skoonheidAlmay pure blends

5 gelukkige SARIE-lesers kan ‘n ALMAY-geskenkpak van R2 000 elk wen. Koop jou SARIE by die fees om ‘n inskrywingsvorm te kry. Teken jy in op SARIE, kry jy ook ‘n gratis ALMAY-produk.

Spesiale fees-aanbod – 6 WINSKOPIES

Koop die nuutste SARIE @ R20

Jy kan die Augustus-uitgawe van SARIE teen net R20 (gewone prys R24,95) by die fees koop. Plus jy kry ‘n GRATIS feessak met ‘n paar glaskristal-oorbelle, ‘n blikkie van All Gold se Indiese, Mediterreense of Italiaanse tamaties en ‘n paar Falke-kniekouse.

Koop die nuutste SARIE KOS @ R25

Jy kan die winter-uitgawe van SARIE KOS teen R25 koop (gewone prys R29,95). Plus jy kry ‘n GRATIS organiese SARIE KOS-inkopiesak en ‘n blikkie van All Gold se Indiese, Mediterreense of Italiaanse tamaties.

Teken in op SARIE + SARIE KOS

Teken in op 16 uitgawes (12 SARIE- EN 4 SARIE KOSUITGAWES) teen R299. Kies dan een van die gratis geskenke by ons stalletjie, plus jy kry ‘n bottel Douglas Green Merlot Malbec of Douglas Green Sunkissed, asook ‘n ALMAY-produk in jou geskenkpak.

Teken in op SARIE KOS @ R100

Jy kan ook inteken op SARIE KOS teen slegs R100 ViR 4 uitgawes (jy spaar R20) én jy kry ‘n bottel Douglas Green Merlot Malbec of Douglas Green Sunkissed, plus ‘n organiese SARIE KOS-inkopiesak as geskenk. Kry dus jou SARIE KOS in die pos – Oktober en Desember 2009 en April en Julie 2010.

Teken in op SARIE @ 30% afslag

Jy betaal slegs R227 vir 12 uitgawes van SARIE – R61 minder as die gewone intekenprys. Daarby kan jy ‘n GRATIS geskenk by ons stalletjie kies én jy kry ‘n ALMAY-produk in jou geskenkpak.

Teken in op SARIE + LÉÉF @ R430

Jy kry 35% afslag en ‘n intekengeskenk van albei tydskrifte!

**Aanbod geldig terwyl voorraad hou. slegs vir aflewering in Suid-Afrika.

Dit is óók GRATIS

Falke Swirl Opaque-kniekouse GRATIS kouse
Met elke Augustus-SARIE
wat jy by die fees koop,
kry jy ‘n gratis paar
Falke Swirl Opaque-
kniekouse in swart
of sjokoladebruin,
vervaardig van sagte
ingevoerde opaakvesels.
Skakel 021 951 2137
vir inligting.
Douglas Green Sunkissed GRATIS wyn
Douglas Green Sunkissed
is ‘n natuurlike, soeter
witwyn wat spog met
‘n alkohol-inhoud
van slegs 8%.
Perfek vir elke dag.
Kry ‘n bottel GRATIS
as jy inteken op SARIE KOS.
All Gold-tamaties
GRATIS All Gold-tamaties
Kry ‘n gratis blik All Goldtamaties as jy jou SARIE
of SARIE KOS by die fees koop. Prima-tamaties,
wat natuurlik ryp word, dís wat All Gold gebruik.
All Gold-tamaties smaak nés die vars produk.
Die Afrika-, Spaanse, Italiaanse, Indiese,
Mediterreense en Mexikaanse souse
is die slimste kortpad vir kerries, bredies,
pasta en vulsels.
  • http://www.sirhenrysmansion.co.za Ansa van der Merwe

    Ek het uitgesien om jul te besoek – hierdie jaar terug in die Scholtz Saal natuurlik! Die verrassings in die bruikbare drasak was ‘n lekker bonus! In ‘n wonderlike herdenkingsjaar is Sarie steeds die lekkerlees-tydskrif vir ons hele gesin, om nie te praat van die Kos Sarie waarna ek ALTYD uitsien! Beplan om more te gaan inteken……. sit nog die pakkette en vergelyk want almal lyk aantreklik! Klomp vriendinne gaan tee drink, sommer vroeg anders kry ons nie ‘n kans by die gewilde koffietafels nie!
    Bou so voort Michelle en redaksie!! Bloem is mal oor julle by die Fees!
    (Kom loer in by ons nuwe gastehuis vir ‘n "warmmakertjie" naby die Waterfront)

  • http://bljvvtepsasn.com/ jeybvgpdwfp

    L4QyHs ksevscegogjx, [url=http://ldwvyezzaxkk.com/]ldwvyezzaxkk[/url], [link=http://oeyziwlzqarz.com/]oeyziwlzqarz[/link], http://dtxmyvyjrcvy.com/