SARIE by Volksbladfees 2010 - hope bederf en spesiale inteken-aanbiedings
SARIE is weer daar–vir winskopies en lekker kuier by ons koffiewinkel in die Van der Merwe Scholtz-saal op die Kovsie-kampus tydens die Volksblad-kunstefees
VOLKSBLAD-KUNSTEFEES 6 - 11 JULIE 2010
Kry jou 'n feestelike kombinasie van SARIE en SARIE KOS @ slegs R35
In jou gratis FEESSAK kry jy 'n JULIE-uitgawe van SARIE en die WINTER-uitgawe van SARIE KOS
+ jy kry 'n paar kniekouse van Falke!
**Laat neem jou foto by ons stalletjie en ons sit dit op sarie.com vir jou om op Facebook met al jou vriende te deel.
| Kleur met REVLON
Kom maak 'n draai by REVLON se Hollywood-stalletjie bySARIE vir 'n tikkie fees-flair en knap jou grimering op. Dalk is jy een van 5 gelukkige SARIE-lesers wat elk 'n REVLON-geskenkpak van R2 000 wen. Koop jou SARIE by die fees om 'n inskrywingsvorm te kry. Teken jy in op SARIE, kry jy ook 'n gratis REVLON-produk. |
![]() |
Sien jou in Bloem vir hierdie inteken-aanbiedings!
1. Teken in op- SARIE + SARIE KOS (jy spaar R140!)
Teken in op 16 UITGAWES (12 SARIE- en 4 SARIE KOS-uitgawes ) @ R326.Kies dan uit een van die gratis geskenke by ons stalletjie. Plus: Jy kry 'n bottel Van Loveren-wyn, asook 'n REVLON-produk in jou geskenkpak.
2. SARIE@ 30% afslag
Jy betaal slegs R254 vir 12 UITGAWES van SARIE - R81 minder as die gewone intekenprys.
Daarby kan jy kies uit een van ons gratis geskenke by ons stalletjie én jy kry 'n REVLON-produk in jou geskenkpak.
3. SARIE KOS @ R104
Jy kan ook inteken op SARIE KOS @ SLEGS R104 vir 4 UITGAWES (jy spaar R28) én jy kry 'n bottel Van Loveren-wyn, plus 'n SARIE KOS-inkopiesak as geskenk.
4. SARIE + Lééf @ R487
Jy kry 35% afslag en 'n intekengeskenk van albei tydskrifte!
![]() |
Teken in op SARIE KOS en kry 'n GRATIS bottel van Van Loveren se spog-wyne.
|
![]() |
VAN LOVEREN SAUVIGNON BLANC Dis 'n vrugtige droë witwyn met 'n tipiese gras-karakter. Aromaties en volrond met die geur van spanspek en vye op die palet. heerlik saam met romerige pasta-geregte, tuna, salm, hoender en ham. |
![]() |
CABERNET SAUVIGNON/SHIRAZ |
![]() |
Kom proe gerus van All Gold se heerlike konfyte by die koffiewinkel. All Gold gebruik prima-vrugte wat natuurlik ryp word vir prima-smaak. |
![]() |
Spogkouse Jou gratispaar modieuse Falke kniekouseword vervaardig van sagte, ingevoerde opaakvesels en is in swart of sjokoladebruin beskikbaar. Skakel 021 951 2137 vir nog inligting. |
Dié inteken-aanbiedings is net geldig by die fees terwyl voorraad hou. Slegs vir aflewering in SA
Besoek die Volksbladfees vir die volledige program





























Kommentaar
Marie Eckard het gesê:
Goeiedag, Graag wil ek weet waar kan ek 'n kopie van Sarie Kos Winter 2010 kry? Julle het ons winkel in 2010 besoek toe julle die artikel gedoen het oor Parys se kosskatte. Ons maak nou nog 'n winkel binnekort oop en ek sal graag die artikel wil he om by te sit tot ons besighede se geskiedenis.
15de Apr. 2012, 19:55