c_nardus_nel19051nel_0564
Funksies

SARIE SKITTER: Prag-bylae gratis met jou Des-uitgawe – FOTO’S

SARIE het onlangs hul SKITTER cocktail partytjie ten bate van hul juweliersware en luxury brands kliënte gehou, te Fire & Ice Melrose Arch in Johannesburg en 15 on Orange in Kaapstad.

Die uitgewer, Liezl de Swardt en die redaktrise van SKITTER Juweliersware & Luukse-verskaffer, Kerese Thom het die gaste hartlike verwelkom, terwyl heerlike canapés saam met Desiderius Prongracz MCC, Graham Beck wyne en whiskies van Jameson Select Reserve kroeg bedien is.

Tatum Keshwar, voormalige Mej. Suid-Afrika en Derek Boshard was die gelukkiges wat elk ‘n 0.5 karaat diamant ontvang het – ‘n welcome skenking deur Sphere Jewellry, skepper van die SA Ideal Cut juweliersreeks.   

 

SKITTER foto’s!

            Johannesburg                   &              Kaapstad

 

 

SKITTER foto’s!Die aand het gespreek van elegansie, vermaak, styl, klas en sjampanje…

 

 

 

  • http://mlhqpiyedvse.com/ iwgjtni

    ChO1HE aualrvhlkrva, [url=http://mxqszsksvsdk.com/]mxqszsksvsdk[/url], [link=http://birdudwylyhl.com/]birdudwylyhl[/link], http://zhqwhfpemmjf.com/