Sien jou in Potchefstroom
Hou fees saam met SARIE van 29 September tot 4 Oktober by die Aardklopkunstefees. Kom koop jou Oktober-uitgawe met ’n GRATIS amrband – in een van 4 somer-kleure!
Nataniël skuif sy feesvrees opsy deur vir die eerste keer in agt jaar ‘n draai te maak by die Aardklop Kunstefees – ook net vir een enkele vertoning op Dinsdag 29 September om 20:30 in die Sanlam ouditorium. Met David Kramer wat vanjaar glad nie sy weg na Gauteng gaan vind nie, moet jy beslis nie die eenmalige vertoning van David Kramer – Hemel & Aarde misloop nie. Vir die volledige program besoek www.aardklop.co.za.
Feesflair met ALMAY
ALMAY-kunstenaars sal sorg vir vuurwarm fees-flair by Aardklop. Ons sorg vir feestelike grimering! 5 gelukkige SARIE-lesers kan ’n ALMAYgeskenkpak
van R2 000 elk wen. Koop jou SARIE
by die fees om ’n inskrywingsvorm te kry. Teken jy
in op SARIE, kry jy ook ’n gratis ALMAY-produk.

















Kry jou SARIE oral, enige tyd