Funksies

“SOLE TO SOUL” Stap Roete in die Karoo

‘Sole to Soul’ is ‘n wonderlike geleentheid om die Karoo se besonderse natuurskoon en diere ryk te beleef! ‘n Wegbreek kans om die harmonie van die natuur te ervaar, ‘n unieke ondervinding en padkos vir jou siel! Kapteinskloof 27th – 30th September 2012 (4 dae, 3 nagte) Die stap roetes word deur ‘n toergids gely asook alle aktiwiteite. Koste is R2 000 per persoon – kos en verblyf ingesluit.