Funksies

“Turn with the sun” deur Ian Osrin

Steve Newman(Guitar), Greg Georgiades (Oudtar), Zamo Mbutho(Vocal), Lungi Dlamini(Vocal), Godfrey Mgcina(Percussion), Ashish Joshi(Tablas). Besonderse talent met ‘n sterk eenheidsband tussen die musikante en hul instrumente, maak van hierdie vertoning ‘n verrykende ervaring vir die gehoor. Hierdie samekoms van befaamde kunstenaars en hulle unieke style is toonaangewend in eie reg. Die resultaat is ‘n unieke vermenging van ritmiese stemmingsmusiek met inheemse perkussie en sang.