• Andrea

    Tygervallei is onder konstruksie. Edgars, Foshini en ander kettingwinkels is "gespaar" en "boetiekwinkels" bestaan nie. Dis chaos, beknop, vuil & stowwerig en die winkels wat tans besigheid doen se klere is vaal, vervelig en glad nie die moeite werd om te besoek vir die "winskoop" uitverkoping nie.. :'(