ysskaatsbaan_sarie
Funksies

Tygervallei Ysskaatsbaan

Die Tygervallei ysskaatsbaan het sal oop wees vanaf 15 November – 15 Januarie 2012 vanaf 09:00 – 21:00, Maandae tot Sondae. Jy kan ook kinderpartyjies bespreek of enige ander spesiale geleentheid. Die 340m2 baan is gelee buite ingange 8 en 9 kompleet met ‘n dj-iglo, musiek en ‘n ys-ontspannings area. Kaartjies is vanaf R50 per uur en sluit die huur van skaatse in. Dit gaan YS-like pret wees.