VLV in Kaapland vier 80 jaar en Michélle was daar

SARIE - Oktober 2009

Om die tagtigjarige bestaansjaar van die Vroue Landbouvereniging van Kaapland te vier, is teepartye op Saterdag 17 Oktober oral in die provinsie gehou. Só lyk die wen-tafels

En om 10:30 is 'n heildronk op al die dorpe met VLV-takke in dié provinsie ingestel. En Michélle van Breda, SARIE se redakteur, was die gasspreker by die Tygerberg-tak en het ook gehelp om die mooiste tafels te beoordeel. Hier is die wen-tafels!

1STE PLEK

Sirkel Tygerberg:  Stellenberg-tak

Tafel gedek deur Dorothy Botha

1STE PLEK

2DE PLEK

Sirkel Middelland: Acqua-tak

Tafel gedek deur Natania Schmidt

2DE PLEK

3DE PLEK

Sirkel Weskus: Langebaan-tak

Tafel gedek deur Anna Malan

3DE PLEK

Galery

  • 1STE PLEK
  • 1STE PLEK
  • 1STE PLEK
  • 2DE PLEK
  • 2DE PLEK
  • 2DE PLEK
  • 3DE PLEK
  • 3DE PLEK

Kommentaar

  • Fantasties!!!!!!! Briljante tafel versiering! Hoe oorspronklik!!!!

    4de Nov. 2009, 17:04

Web Development by FormFunction