Funksies

VLV in Kaapland vier 80 jaar en Michélle was daar

En om 10:30 is ‘n heildronk op al die dorpe met VLV-takke in dié provinsie ingestel. En Michélle van Breda, SARIE se redakteur, was die gasspreker by die Tygerberg-tak en het ook gehelp om die mooiste tafels te beoordeel. Hier is die wen-tafels!

1STE PLEK

Sirkel Tygerberg:  Stellenberg-tak

Tafel gedek deur Dorothy Botha


2DE PLEK

Sirkel Middelland: Acqua-tak

Tafel gedek deur Natania Schmidt

2DE PLEK

3DE PLEK

Sirkel Weskus: Langebaan-tak

Tafel gedek deur Anna Malan

3DE PLEK

  • toentertyd tot nou

    Fantasties!!!!!!!
    Briljante tafel versiering!
    Hoe oorspronklik!!!!

  • GAGWI6 htntxkktzbeu, [url=http://umpcqpaokrkn.com/]umpcqpaokrkn[/url], [link=http://uiszzcpxinea.com/]uiszzcpxinea[/link], http://ngvptfzuhmnx.com/