newsletter_alette2
Funksies

Vroueaand: Ontwikkel ‘n slimmer klerestyl en koop minder

Mariaan Cronje, etiket en voorkomskonsultant van EPIC for business – Etiquette, Protocol & Image Consultancy bied ‘n vroueaand aan met Aletté-Johanni Winckler (bekende voorkomskonsultant, gasspreker en vrou van Heinz Winckler) Tema: Ontwikkel ‘n slimmer klerestyl en koop minder. Datum: 21 September 2011 18h30 vir 19h00 Gasspreker: Aletté-Johanni Winckler (Heinz Winckler faam) Gelukkige trekkings en “Goodie Bag” met baie geskenkbewyse. Ligte ete, heerlike koeksisters en koffie ingesluit. Beperkte kaartjies @R280