Wen 'n armband met egte Swarovski-kristalle
Jy kan 'n prag-armband met kristalle van Swarovski wen om die musiekblyspel, Nine, te vier. Skryf nóú in!
Die fliek Nine begin op 12 Maart in SA draai – met meer as ’n miljoen Swarovski-kristalle op die kostuums.
En een sarie.com-gebruiker kan vir die volgende 5 dae elk ’n armband met Swarovski-kristalle t.w.v. R490 wen! Dis van Crystal Forum CC, met CRYSTALLIZED™-Swarovski Elements.
* Lees ook die onderhoud met Nicole Kidman wat ook in Nine te sien is. In die April-uitgawe van SARIE gesels ons joernalis in Londen eksklusief met Penélope Cruz. Kry jou uitgawe vanaf Maandag 8 Maart.



Verwante artikels
-
Die Chanel-kortfliek met Nicole Kidman
SARIE - November 2009 | Kommentaar: 1
Nicole Kidman is in 2004 gekies as een van die 5 Chanel-muses vóór Audrey Tautou.
-
Eksklusief: Nicole Kidman praat met sarie.com
SARIE - April 2010 | Kommentaar: 1
Sy's weer in 'n musiekblyspel wat beloof om 'n lokettreffer te wees. In Nine speel sy teenoor nog groot name soos Penélope Cruz, Sophia Loren, Judi Dench, Marion Cotillard en Kate Hudson. Sy vertel meer oor haar lewe Keith en Sunday Rose.
-
Penelope se denims
SARIE - Februarie 2009
As jy na die bekendstelling van Penelope Cruz se nuwe fliek, Vicky Christina Barcelona, genooi word, gaan jy sekerlik die kans gebruik om 'n bietjie op te dress. Nie Penelope Cruz nie...





















Kry jou SARIE oral, enige tyd