wildebraam_a6_flyer_optimised_page_1
Funksies

Wildebraam Bessie Fees

Pluk jou eie bessies en geniet ‘n dag vol pret by ons op die plaas. Heerlike dag beplan met “arts & craft market”, musiek, kinder aktiwiteite, traktor ritte in die bessie lande in. Betaal vir die bessies wat jy pluk. Bring vir kinders handoeke sodat hulle op die “water slide and jumping castle” kan speel in die warmte. Heerlike kos beskikbaar en drankies ook. Proe alle heerlike konfeite, chutneys, relishes en veral die likeurs wat ons hier op die plaas maak. Spandeer die hele dag in die pragtige Hermitage vallei in die skaduwee van die Langeberge.