Gesond

Pasop vir ’n avokado

Het jy al van “avokado-hand” gehoor? Hierdie besering word weekliks by hospitale aangemeld. Lees hier hoe jy dit kan vermy: “Avokado-hand” is ’n term wat dokters deesdae gebruik om handbeserings te beskryf wat opgedoen is terwyl mense avokados sny. Hierdie …

Lees verder