photo-1414202251636-d05ac44c0182
Gesond

Atiesjoe! Griep of verkoue? Ken jou simptome

Voor jy jou oë uitvee is dit winter. En met winter se koms, klop verkoue en griep gereeld aan ons deur. Ken die verskil tussen hierdie twee besoekers se simptome.

griep-vs-verkoue

 

Hier’s ’n paar wenke om jou lyf reg te ruk voor die winter

Maklik! Tem verkoue en griep só

Verkoue? Ruk jou lyf reg!

photo-1425100599170-85ec4f00a6ee