BEWEEG SA

BeweegSA: Fiks en viets met SARIE

Dis ’n wêreldwye tendens: Mense raak al hoe ronder. En ons Afrikaanssprekendes, met ons groot nostalgie rondom kos, is deel daarvan. Ons eet as ons hartseer én as ons vrolik is. Ons kuier om die
braaivleisvuur. En ons kinders volg ons ongesonde voorbeeld.

Kom ons doen sáám iets daaraan!

[box:full:grey:both]

Kyk uit vir dié stories in die volgende 6 maande:

[/box] [box:full:grey:both]

1.  SARIE

[/box]

Oktober, November ’11 Januarie, Februarie ’12

  • Jou nuutste dieet- en oefenplanne – Oktober
  • Jou emosies, kop en kos
  • My storie: Vrou vertel hoe sy 36 kg afgeskud het – November
  • Braai gesond – Desember
  • Tel die kilojoules – net 2 dae van die week – Februarie ’12
  • Kry jou kind van die rusbank af – SARIE GESOND Lente-uitgawe (3 Oktober)
[box:full:grey:both]

2. SARIE GESOND Lente-uitgawe (3 Oktober)

[/box]

  • Verander jou leefstyl só
  • Resepte vir (gesonde) trooskos
  • Hoekom kan jy nie gewig verloor nie? (ander redes as kos)
[box:full:grey:both]

3. SARIE KOS

[/box]

  • Bak gesond – Oktober/November ’11
  • Braai gesond – Desember ’11/Januarie ’12
[box:full:grey:both]

4.  www.health24.com

[/box]

Besoek dié webtuiste en klik op die BeweegSA-logo op die voorblad. Die skakels sal jou lei na maklike oefen- en eetplanne.

[box:full:grey:both]

5. www.sarie.com

[/box]

Lesers vertel hul eie verhale. Julle kan mekaar daar motiveer, ondersteun en raad gee. Daar sal ook ekstra resepte en wenke wees.

Kyk uit vir #beweegsa op Facebook en Twitter.

[box:full:grey:both]

6. RSG

[/box]

Skakel in op 100 – 104 FM vir aankondigings oor BeweegSA, of besoek hul webwerf www.rsg.co.za
vir meer besonderhede.

Moenie die gesprekke en inligting om jou te help om gesonder te leef misloop nie.

  • Christie-Anne Wolmarans

    Hoe word mens ‘n beweeg SA inspireerder?

  • Izelle

    Wat van ‘n 30min BeweegSA "oefenprogram" -dvd saam met ‘n Sarie uitgawe waarmee saam ‘n mens kan oefen?? Die oefeninge in die SARIE werk wonderlik, maar dit sal nog lekkerder wees om dit saam met ‘n dvd program te kan doen.

  • Drienie Coetzer

    Wil graag sarie gesond digitaal koop maar ek kom nie reg nie
    Is alreeds geregistreer by mysubs

    Kan jul asb help