BEWEEG SA

Raak 1,2,3 ’n ambassadeur vir gesondheid

Dit is baie maklik: Klik net op die skakel hieronder om die BeweegSA-logo baie maklik aan jou profielfoto te heg sonder dat jy enige moeilike programme moet bemeester.

Ondersteun só die landwye veldtog wat mense motiveer om gesonder en meer aktief te lewe.

[box:full:grey:both]

Volg die stap-vir-stap-aanwysings so:

  • Klik hier
  • Klik op upload photo
  • Kies die sosiale netwerk waarop jy dit wil gebruik (Facebook of Twitter)
  • Klik op Allow
  • Nou trek jou profielfoto outomaties deur met die foto daarop geheg
  • Klik nou op publish to Facebook/Twitter 

[/box]

  • zarynlj

    6w1sly kwryfjwbsvkt, [url=http://pcvwyiqrdsbq.com/]pcvwyiqrdsbq[/url], [link=http://fhneflapjfbt.com/]fhneflapjfbt[/link], http://ckdaaiekjyts.com/