FOTO: Instagram  @nadiael_khoury

FOTO: Instagram @nadiael_khoury

Dieet

10 uit 10 vir avokado’s

Dié heerlike vrug kan dalk help om jou cholesterolvlakke te verlaag.

Dit bevat baie “goeie” (mono-onversadigde) vet, wat ‘‘slegte’’ cholesterol (LDL) kan verlaag. Juis vanweë die relatief hoë vetinhoud het dit lank ’n reputasie gehad as ongesond en vetmakend. Navorsing het intussen bewys dis ’n mite.

Avokado’s kan jou dalk selfs help om gewig te verloor omdat dit jou langer versadig laat voel.

Bron: SA Avokado-Kwekersvereniging (SAAGA)

* Dié inligiting kom uit die Augustus 2014-uitgawe van SARIE

Lekker resepte met avokado

Maak só ’n avo-broodjies lekkerder!