FOTO: Micky Hoyle

Dieet

5 van SARIE se beste diëte – dít werk!

Dit is Januarie en die begin van die nuwe jaar. Hier’s 5 van SARIE se top-diëte om jou lyf in 2014 ’n hupstoot te gee:

 

 

 

 

 

 

 

Verloor 10 kg vir altyd

blaarslaai wrap

“Jou liggaam het ’n ideale gewig waarna dit altyd neig. Dit verskil van mens tot mens, en van brandmaer tot ‘kussinkies’ op strategiese plekke. Maar as jy net 5 kg verloor en dit nie weer aansit nie, het dit reeds gesondheidsvoordele,” sê dr. Luc.

’n Dieet vir jou en hom

sk1012slaai9

Jy’s so verlief . . . maar die skaal trek swaar. Studies wys vroue in ’n vaste verhouding sit dikwels gewig aan. Want wie tel nou die kilojoules as jy skitter, veral as die liefde nog douvars is? Dis boonop tog te lekker om peusel-happies met jou geliefde te deel, nè?

Dieet vir insulienweerstandigheid

diabeet_5

 

Jy kan die dieet volg so lank jy wil. Saam met omega 3-aanvullings (1 000 mg per dag), genoeg rus en matige oefening sal dit help om jou insulien/bloedsuiker-wanbalans te herstel.

Dieet nét 2 dae van die week

sk0812smoothies02

Dit klink te goed om waar te wees: jy volg net twee dae van die week ‘n dieet. En jy word nie net maerder nie, maar kan glo ook langer leef.

Verloor gewig sónder dieet

kerrieboontjie_630w.jpg

Eers die slegte nuus: Die gemiddelde mens sit van ‘n halwe tot 1 kg gewig per jaar aan. Die goeie nuus? Jy kan dit voorkom as jy elke dag net 400 kJ minder inneem. As jy gewig wil verloor, moet jy 1 000 kJ per dag uit jou dieet sny.