Dieet

Bertha se 10 dieetreëls vir élke dag

1 Eet elke dag ontbyt – dit sit jou metabolisme aan die gang.

2 Drink 2 liter water per dag. Hou ‘n bottel by jou en drink as jy verveeld voel. Dis gewoonlik wanneer jy gaan lus word om aan iets te kou . . .

3 Eet jou proteïene 5 ure uit mekaar – dit gee jou lyf tyd om alles te verteer.

4 Vermy situasies waar jy dalk in die versoeking kan kom. Ek vermy die kos by die werk en pak my eie etes in.

5 Eet ten minste een appel per dag – dit is ryk aan vesel en hou jou weg van die dokter.

6 Geniet elke ete happie vir happie. Geniet die tekstuur en sommer iemand se geselskap ook.

7 Berei jou kos met liefde voor, gebruik kruie en speserye en sit dit voor op ‘n mooi bord. Moet nooit staan en eet nie.

8
Moet nooit gaan inkopies doen sonder ‘n lysie of wanneer jy honger is nie. Jy gaan onnodige kos koop en verorber.

9
Kies een treat vir die dag, hetsy ‘n spesiale kaas of ‘n glasie wyn.

10
Kry genoeg slaap – dit help jou lyf om te herstel en melatonien, wat antioksidant-eienskappe het, word afgeskei as jy slaap. (Dis my gunsteling-tip – slaap, jou wondersoete ding!)

Vriendelike groete,
Bertha

  • Madre Theron

    oh my word! sy’s pragtig! geen wonder my man het ons dogtertjie Emma genoem na haar nie. hy is dolverlief op Bertha

  • HEila

    Ai Bertha, jy lyk sooooo pragtig… wens net ek kan my kop regkry en begin!!

  • karin

    Jy lyk so goed en gesond en pragtig! ! !Jys ‘n baie sterk persoon om jou so te kan dissiplineer. Ek gaan sommer vandag begin met jou dieet, baie dankie.

  • rita smith

    ek het net soos jy die selfdissipline gewaad aangetrek en 27;g verloor. Well done to us !

  • Audrey

    Thanks for your useful tips, you look truly lovely!!

  • Etresia Benade

    Waar kry ek Bertha se dieet. Het ek dit mis gekyk of wat. Miskien kan julle haar grimering ook bespreek. Sy is ‘n inspirasie.

  • Anthonette

    Bertha was my inspirasie, toe ek haar sien toe weet ek wat om te doen, Dr. Cohen se dieet, die beste, jy voel gesond, daar is soveel positiewe dinge in die dieet ! Ek myself het 18kg verloor, en voel ongelooflik wonderlik die feit dat die mense elke liewe dag iets moois, positiefs te sê het, maak dit net soveel beter, en inspirerend om aan te gaan, ek is nou klaar, maar dus hoe ek van nou af gaan eet, as jy daardie etes nie met liefde maak nie, gaan jy dit nie geniet nie, en gaan jy nie daarby hou nie ! Dankie Bertha !

  • Mari-Louise

    Ek het gehoor Bertha is op die Cohen dieet nadat ek self begin het, ek het 25kg afgeskud. Bertha jy lyk stunning!!!

  • tina steenkamp

    kan ek asb die dieet kry wat bertha gevolg het om so pragtig stunning te lyk sal hoogs gewaardeer word, dankie vir die puik tydskrif

    groete
    tina

  • BERYL DAVIDSE

    Enige vrou se droom om haar lyf so in beheer te kan bring.Eks oppad na my eie doel!Voorspoed Bertha!

  • Ronelle Jansen

    Hi Bertha,

    Jy lyk waarlik pragtig, baie geluk! Ek is ook in die oorgewig-bootjie en sukkel maar om dit afteskud. My seuntjie is nou amper 10mnd, my 4de en laaste, maar ek sukkel nou meer as voorheen om oefening te doen en dieet kan ek glad nie, ek raak gou vervelig met diete. Ek is amper 43 en dit voel vir my asof alles stilstaan al doen ek wat en dit is dan wanneer ek sommer nie meer lus is vir oefeninge en diete nie. Mag ek dalk ook jou wenresep kry, miskien kan ek iets hiervan maak. Ek moet tenminste 40kg verloor…..sjoe dis baie né? Hoe lank was jy op die Dr. Cohen dieet en was dit vir jou moeilik om voltehou?

  • Charmaine

    Jy lyk absoluut ongelooflik!!! Jy is so pragtige vrou en lyk nou beter as ooit! "You go girl"

  • Verona van den Berg

    Bertha, jy is ‘n inspirasie vir ons. Ekself het aansoek gedoen om Dr Cohen se dieet te probeer, maar toe hulle sien ek ly aan Fibromialgie het hulle my dadelik afgekeur. Ek was baie hartseer daaroor…

  • Lenie Barnard

    Bertha jy lyk pragtig. Jy’t my ook geinspireer om dr. Cohen se dieet te volg. Ek het nou in 3mnde ook 18kg verloor en lyk en voel fantasties. Moet nou op die re-feeding program gaan. Daar’s dus nog ‘n rukkie vir my oor. Voorspoed verder vir jou.

  • http://gtsaxabljlln.com/ ecmtyvfaa

    hCm35m tsupvihixcjt, [url=http://zeuujsyggqph.com/]zeuujsyggqph[/url], [link=http://qdkiijrbwleo.com/]qdkiijrbwleo[/link], http://ywhbslvqfpqv.com/

  • loraine van alberton

    kan nie glo jy lyk so mooi nie,congrats en ek gaan dit try, het nie so baie om af te skid nie, moet net so 15-18kg verloor. wel hoop jy geniet die dag.. kyk elke week 7de laan

  • heni seemann

    ek vind die 10 reëls baie insiggewend! om van kilos ontslae te raak en ook jou gewig te hou, verg n permanente gesonde eetpatroon! dankie vir die info’s

  • vssuoxoi

    ZmRwq5 acsfvmiktpfr, [url=http://fmfhsrjatzqm.com/]fmfhsrjatzqm[/url], [link=http://byvbqfbrrwru.com/]byvbqfbrrwru[/link], http://hpbwtjhvkxih.com/

  • krptdhltczc

    4XzJr1 xndfcdqmwmgf, [url=http://osdfwpjmxxeb.com/]osdfwpjmxxeb[/url], [link=http://odcmehbptjcf.com/]odcmehbptjcf[/link], http://etdiilxsxvia.com/

  • Sam

    Beste Aron,Als je zegt dat het enige dat werkt, gevarieerd en met mate eten is, dan ben ik het heleamal met je eens.Dat frituurolie een label ‘gezonde keuze’ krijgt van de Albert Heijn, spreekt wat mij betreft boekdelen. Nu is frituurolie minder schadelijk dan hard vet, maar beiden zouden van mij het stickertje ‘dik makend’ krijgen.Als je zo’n handig friteuse apparaat gekocht hebt, dan begin je opeens in de supermarkt ook oog te krijgen voor die grote vriezers, met voorgebakken friet, bitterballen, frikadellen, loempia’s etc. 20 Jaar geleden waren die vriezers er niet, nu zijn ze niet meer weg te denken.Volgens mij moeten mensen van gezond eten geen ‘rocket science’ maken, want dat is het heleamal niet.Mijn drie stickertjes zouden wellicht lomp overkomen, maar ik denk wel dat ze effectief zouden zijn.Sterker nog, ongeveer 80% van alle eetbare producten in de supermarkt zou van mij het stickertje ‘dik makend’ krijgen. Als voorbeeld: Alle soepen en sauzen (ook in pakjes), alle snoep, alle dranken met veel suiker, alle kant-en-klaar maaltijden, alle frituurproducten.Graanproducten, zoals bruin brood, en pasta zouden het stickertje ‘neutraal’ krijgen. En alle verse groenten en fruit zou het stickertje ‘vermagerend’ krijgen.Veel mensen gaan op dieet, maar een dieet heeft geen enkele zin, tenzij je eetpatroon wijzigt. Als je dat namelijk niet doet, ben je binnen een maand weer overgewicht. Het is dus veel belangrijker om je eetpatroon te wijzigen, dan wordt je gewicht vanzelf minder, en dan blijft het ook minder.Hoe doe je dat? Dat is niet zo moeilijk, je maakt gewoon keuzes volgens de Schijf van Vijf, zoals uitgelegd door het .