Margie Orford oor lewenslesse uit nuwe memoire: “Skryf was my ondergang, maar ook my genesing”
Só sê die skrywer Margie Orford in haar memoires waar sy boeiend vertel oor hoe haar lewe vir jare om haar skryfwerk gedraai het. Tog kon sy nie die woorde vind om haar eie selfdood nota te skryf nie. Dít vertel sy reeds in die eerste hoofstuk en erken ook hoe moeilik dié boek was om te skryf, maar dat dit haar ’n doel gegee het.