FOTO: Facebook 
 Jenna verloor 'n mens

FOTO: Facebook Jenna verloor 'n mens

Dieet

‘Jenna verloor ’n mens’ se Janine het al 4 kg verloor

Twee weke gelede het ons julle aan Janine Kotze voorgestel. Sy is ’n haarkapper in Pretoria wat besluit het genoeg is genoeg en nou oefen sy gereeld met haar persoonlike afrigter, Elaine Pieterse, én eet gesonder om 100 kg te verloor. 

Sy skryf elke dag oor haar reis na doelgewig en plaas video’s en foto’s op haar Facebook-blad, Jenna verloor ’n mens.

Sy het pas aangekondig sy het in die eerste maand 4 kg verloor!

Dag 21!Alle habits is gebreek…alle lus is nou daarmee heen! Ek voel soms nog lus om ‘n ding wat soet is in die kies…

Posted by Jenna verloor ‘n mens on Thursday, November 5, 2015

 

Hou SARIE.com dop vir nog nuus oor Janine se vordering en volg haar blog HIER.

Welgedaan, Janine! Ons is baie trots op jou!

” data-width=”500″>

Lees ook