Sowaar, winter is dié tyd vir dieet! Verloor tot 2,5 kg in 10 dae
Jy smag na warm trooskos - en dié dieet gee dit vir jou. Die winter is juis die tyd om jou lyf viets te kry, want dan is jou metabolisme 'n rapsie vinniger.
Laai die volledige dieet af deur op die pdf-dokumente te klik. Maak dit oop en druk dadelik of stoor op jou rekenaar.
* Saamgestel deur Mariza van Zyl (in samewerking met Hilde Woudberg en Polly Joubert), dieetkundiges van BETER EET Voeding en Voedsel KONSULT. Vir meer inligting: 021 872 8423; ask@bettereat.net.
Besoek www.betereet.co.za
Hier is die pdf dokumente:
Verwante artikels
-
"As ek mismoedig is wil ek net eet"
SARIE Julie 2010
-
Basiese Power Plate-program spesifiek vir selluliet
SARIE - November 2009 | Kommentaar: 20
Jy kan in 14 dae tot 3 kg verloor! Jou selluliet gaan klaar effe beter lyk, en ná 3 maande sal jy ’n gróót verskil sien. Dis nou as jy ons (maklike) eet- en oefenplan volg ...
-
Jennifer Hudson verloor baie gewig vir Winnie-fliek - kyk wie speel Nelson Mandela
SARIE - Mei 2010
Ná haar seun se geboorte in Augustus moes Jennifer Hudson haar swangerskapsgewig verloor vir haar rol as Winnie Mandela in Winnie, 'n nuwe fliek oor dié ikoniese vrou se lewe, berig www.people.com
-
Jou dieet-vrae beantwoord
SARIE - September 2009 | Kommentaar: 2
Jy eet laevetkos, maar verloor nie gewig nie. Of jy's 'n uur ná ontbyt weer honger. Jou kwelvrae het gelukkig eenvoudige antwoorde.
-
Kelly Osbourne verloor byna 20 kg+ haar 1ste voorbladfoto in bikini!
SARIE September 2010 | Kommentaar: 1
Sy was beslis nie die celeb-rolmodel van hoe om gesond te leef nie, maar nou lyk dit asof Kelly Osbourne mal is oor haar nuwe leefstyl. So baie, sy't byna 20 kg verloor!
-
Tot siens selluliet - hier's die eetplan
SARIE - November 2009 | Kommentaar: 4
Jy kan in 14 dae tot 3 kg verloor! Jou selluliet gaan klaar effe beter lyk, en ná 3 maande sal jy ’n gróót verskil sien. Dis nou as jy ons (maklike) eet- en oefenplan volg ...












Kommentaar
Anita Prinsloo het gesê:
Ek is versot op Sarie, dit is die lekkerste tydskrif met die heel beste wenke. Ek volg altyd julle eetplanne en dit werk! Dankie Sarie, hou so aan vir nog baie jare. Namibiese Sarie leser!
24ste Jun. 2010, 09:48