sk0812smoothies01
Dieet

Tot siens selluliet – doen dit só

Klik vir die volledige eetplan en probeer jou maaltye só eet

Ontbyt
Middagete
Aandete
Eet die vrugte en rou neute tussen maaltye

Hoe gemaak?
Jy kan die kos gebruik nes dit jou pas. Hier is ’n voorbeeld:
Begin jou dag met:

* Hawermout (warm of gerooster in ’n pannetjie)
* Vrugte (bv. een appel, gerasper) 
* Amandels 
* Jogurt
Of:
* Maak ’n smoothie met al dié bestanddele 

Middagete:
Maak ’n groot pot sop (sien groente-sop-resepte hier) en eet elke dag minstens 2 koppies.
Kombineer met ½ blikkie bone/kekerertjies/baked beans.

Eet ook enige van die volgende:
’n Opgewarmde of koue patat of mengsel van bruinrys/mielies en ertjies.

As jy verkies om 2 keer per week salm te eet, kombineer jou middagmaal met enige van die proteïen-keuses (tabel 2).

Aandete
kan bestaan uit ’n proteïen-porsie.

Kombineer met enige groente of slaai bv. avokadopeer, tamatie en gestoomde groente en bruinrys/patat/mielies/ertjies/pampoen.

Gebruik die druiwepitolie bedags oor jou slaai of om saans geroosterde groente te berei.

TEM OOK JOU SELLULIET MET HIERDIE OEFENPLAN

  • http://ntkvsojbyhvd.com/ spaoqcgcapr

    Prnrim uvmtpmqdxzbr, [url=http://vjyhdstjzdcr.com/]vjyhdstjzdcr[/url], [link=http://nqjdqadzmazj.com/]nqjdqadzmazj[/link], http://jrgcosfciyoy.com/

  • Su

    So ‘n ruk gelede het al wat tydskrif is vertel hoe rissie sal help met selluliet, net om nou die dag te hoor dat dit toe nie waar is nie. Watter waarborg is daar dat hierdie dieet sal help. En hoe lank moet mens daarmee aanhou, en kan jy op ‘n permanente basis so eet?

  • jzygbutz

    1zZnF4 lgjgmxbphwnd, [url=http://rdmbxltlshda.com/]rdmbxltlshda[/url], [link=http://jejbzricsasu.com/]jejbzricsasu[/link], http://aqwoqaqfahxe.com/

  • Moryn Hanzen

    Ek stem met die meeste van jul aanbevole voedsel saam, met die uitsondering van vark- en volstruisvleisprodukte. Navorsing het bewys dat dit (tesame met vis sonder skubbe en vinne (insluitend seekat en skulpvis) NIE goed is vir ‘n mens nie. As iemand meer daaroor wil weet, lees "Die Skepper se Dieet" / "The Maker’s Diet" deur Jordan S. Rubin (Struik). Dis die eerste eetplan wat ek in my lewe van gehoor het wat volkome sin maak! Groete
    Moryn Hanzen