FOTO Getty Images / Gallo Images

FOTO Getty Images / Gallo Images

Dieet

Volroom of vetvrye melk?

Jy ken die antwoord?

Volgens ’n onlangse oorsig van beskikbare navorsing oor suiwelvet in die European Journal of Nutrition is jou kans op kroonaar-hartsiektes en diabetes nie groter as jy volroom-suiwelprodukte gebruik nie.

Van die vet in suiwel is boonop belangrik vir jou metabolisme en kan jou help om gewig te verloor, sê Mariza van Zyl, geregistreerde dieetkundige van die Paarl.

(Besoek bettereat.org)

FOTO: Getty Images / Gallo Images

FOTO: Getty Images / Gallo Images