Gesondheidstories
-
Jou gene en jou lyf
SARIE Maart 2012
Wéét maar, jy gaan in baie opsigte na jou ma aard.
-
Soveel water het jou liggaam nodig
SARIE Februarie 2012 | Kommentaar: 5
Jou metabolisme, lengte, gewig, hoe aktief jy is én die klimaat … al hierdie dinge bepaal hoeveel vloeistof jy elke dag nodig het.
-
Jou kind: Eet sáám reg
SARIE Februarie 2012
Vetsug onder kinders het kenners wêreldwyd bekommerd. Doen moeite en kry jou kinders aan die beweeg.
-
Slaan moegheid ’n kishou
SARIE - Oktober 2007
Jy ken die lood in jou voete, so futloos en flou. Maar weet jy regtig wat jou energie so tap?
-
SARIE GESOND: Hier is 'n voorsmakie
SARIE GESOND SOMER 2011
Die SARIE GESOND is nou beskikbaar! Maak seker jy kry die uitgawe propvol gesondheid- én verslanking-inspirasie!
-
BeweegSA: Verander jou houding met kos
SARIE Oktober 2011
Voor jy begin dieet, vra jouself die volgende vrae . . .
-
Sjokolade, ja jy mag maar!
SARIE Augustus 2011
Dink jy ook soms dat nét sjokolade jou beter kan laat voel? Hier is goeie nuus. Jy kan dit maar eet – sonder om skuldig te voel!
-
VIDEO: Madiba se Smile-projek
SARIE TV was onlangs by die Smile Foundation se Smile-week. Dis 'n NRO waarvan oudpresident Nelson Mandela die hoofbeskermheer is. 'n Handvol kinders het gratis gesigsrekonstruksies ondergaan en ons was daar om hulle te ontmoet en met 'n paar van die rolspelers te gesels.












Kry jou SARIE oral, enige tyd