FOTO: Instagram (@bcacampaign)

FOTO: Instagram (@bcacampaign)

Gesondheidstories

15 mites oor borskanker

Is ’n mammogram regtig pynlik? En ’n maandelikse borsondersoek nodig? Wat van ’n gereelde mammogram? Die antwoorde verras jou dalk.

Daar is soveel mites en verouderde idees in ons kop en op die Internet, dis dikwels moeilik om feit en verdigsel oor borskanker te onderskei. Prof. Justus Apffelstaedt, medeprofessor by die Universiteit Stellenbosch en hoof van die Tygerberg-hospitaal se borskliniek, gee antwoorde.

(Klik op die mite om meer daaroor te lees)

Mite 1: Borskanker onder jonger vroue neem toe

Mite 2: Chemoterapie se bydrae verminder die syfer vir sterftes aan borskanker aansienlik

Mite 3: Rook vergroot jou kans op borskanker

Mite 4: ’n Mammogram is ’n mammogram

Mite 5: Dis nie belangrik waar jy behandel word nie

Mite 6: Dis beter om die hele bors te verwyder eerder as net die aangetaste deel

Mite 7: ’n Mammogram het nie my borskanker uitgewys nie

Mite 8: Mammogramme is pynlik

Mite 9: ’n Borsvergroting maak dit moeiliker om borskanker op te spoor en jou risiko is dus groter

Mite 10: Borskanker is meestal oorerflik

Mite 11: As jy ’n familiegeskiedenis van borskanker het, is daar niks wat jy kan doen om jou risiko te verminder nie

Mite 12: ’n Borsbesering kan in borskanker ontwikkel

Mite 13: Behalwe ’n mammogram, is ’n maandelikse bors- selfondersoek die beste manier om kanker vroeg op te spoor

Mite 14:  ’n Knop is die enigste teken van borskanker

Mite 15: Antiperspirante is ’n belangrike oorsaak van borskanker