SARIE en die G-kol
Lees die oorspronklike artikel hier
Dit was 16 Maart 1983, 26 jaar gelede, en SARIE het opslae gemaak met 'n eksklusiewe artikel oor die ontdekking van die G-kol. Skielik was daar nóg 'n erotiese brandpunt vir vroue.
In ons Augustus-uitgawe, wat nóú te koop is, vertel ons dat jy nou sowaar die G-kol kan ... laat inspuit!
Lees hier die oorspronklike artikel:
















Kommentaar
Lydia het gesê:
Kyk in Maart se SARIE (Gesondheidsdinge), nou op die rak. Dr Eve bespreek dié spesifieke probleem. Besoek ook haar webblad (www.dreve.co.za) vir seksspeelgoed. Kyk ook op sarie.com>leef gesond>dreve vir nog raad van haar Sterkte! Lydia van SARIE
21ste Feb. 2011, 12:09Hannetjie de Villiers het gesê:
Ek het regtig dringend hulp nodig. Ek sukkel om 'n klimaks saam met my man te bereik wanneer ons intiem verkeer. Dit veroorsaak baie verwyte en frustasies. Ek het gehoor van die g-kol. Is daar iemand wat my kan help asb? Of iets wat ek van my kant af kan doen. Baie dankie.
21ste Feb. 2011, 10:45