Gesondheidstories

SARIE en die G-kol

Dit was 16 Maart 1983, 26 jaar gelede, en SARIE het opslae gemaak met ‘n eksklusiewe artikel oor die ontdekking van die G-kol. Skielik was daar nóg ‘n erotiese brandpunt vir vroue.

In ons Augustus-uitgawe, wat nóú te koop is, vertel ons dat jy nou sowaar die G-kol kan … laat inspuit!

Lees hier die oorspronklike artikel:

  • Hannetjie de Villiers

    Ek het regtig dringend hulp nodig. Ek sukkel om ‘n klimaks saam met my man te bereik wanneer ons intiem verkeer. Dit veroorsaak baie verwyte en frustasies. Ek het gehoor van die g-kol. Is daar iemand wat my kan help asb? Of iets wat ek van my kant af kan doen.
    Baie dankie.

  • Lydia

    Kyk in Maart se SARIE (Gesondheidsdinge), nou op die rak. Dr Eve bespreek dié spesifieke probleem. Besoek ook haar webblad (www.dreve.co.za) vir seksspeelgoed.
    Kyk ook op sarie.com>leef gesond>dreve vir nog raad van haar
    Sterkte!
    Lydia van SARIE