Betaal vir seks?
Die beweerde seksvideo met oud-Springbok Joost van der Westhuizen het die land aan die gons gehad. SARIE het by Health24, wat onlangs hul jaarlikse Great South African Sex Survey bekend gestel het, gaan kers opsteek.
Volgens redakteur Heather Parker lyk dit tog of mense in langtermynverhoudings meestal gelukkig is met hul sekslewe. Sowat 11 181 mense is by dié aanlynopname betrek.
Mense in langtermyn-verhoudings is meer geneig om seks met hul maat as "die beste ooit"
|
Sowat ’n kwart (23%) van mans het al vir seks
|
Sowat 83% van mans en 87% van vroue is
|
Die oorgrote meerderheid (sowat 82% van mans en 88% van vroue) sê seks buite die huwelik is uit. |
62% van mans het al 'n one-night stand gehad, teenoor 45% van vroue. |
Sowat 'n kwart (23%) van mans het al vir seks betaal, terwyl 4% van vroue wat meer as R30 000 p.m. verdien dit al gedoen het, en net 1% van vroue wat minder verdien. |
*Besoek The Great South African Sex Survey vir meer inligting.
Verwante artikels
-
Karin Eloff (skrywer van Stiletto)
SARIE - Februarie 2010 | Kommentaar: 1
-
The Great South African Sex Survey gee die feite
SARIE - Februarie 2010
Health24 het weer die resulte van hul jaarlikse Great South African Sex Survey bekendgemaak. Meer as 10 000 mense ouer as 20 wat meer as R2 500 per maand verdien met die minimum-kwalifikasie van matriek het deelgeneem. Dit verteenwoordig sowat 1.3 miljoen Suid-Afrikaners.












Kry jou SARIE oral, enige tyd