Gesondheidstories

Betaal vir seks?

Volgens redakteur Heather Parker lyk dit tog of mense in langtermynverhoudings meestal gelukkig is met hul sekslewe. Sowat 11 181 mense is by dié aanlynopname betrek.

Mense in langtermyn-verhoudings is meer geneig om seks met hul maat as “die beste ooit”
te beskryf. Byna die
helfte (sowat 48%
van mans en 46%
van vroue) sê hulle
geniet seks met hul
maat “elke keer”.

Sowat ’n kwart (23%) van mans het al vir seks
betaal, terwyl 4% van
vroue wat meer as
R30 000 p.m. verdien
dit al gedoen het, en net
1% van vroue wat minder verdien.

Sowat 83% van mans en 87% van vroue is
verlief op hul seksmaat.

Die oorgrote meerderheid (sowat 82% van mans en 88% van vroue) sê seks buite die huwelik is uit.

62% van mans het al ‘n one-night stand gehad, teenoor 45% van vroue.

 

Sowat ‘n kwart (23%) van mans het al vir seks betaal, terwyl 4% van vroue wat meer as R30 000 p.m. verdien dit al gedoen het, en net 1% van vroue wat minder verdien.

 

   

*Besoek The Great South African Sex Survey  vir meer inligting.