FOTO: Instagram (@bcacampaign)

FOTO: Instagram (@bcacampaign)

Gesondheidstories

Daaglikse mites oor borskanker #5

Is ’n mammogram regtig pynlik? En maandelikse borsondersoek nodig? Wat van ’n gereelde mammogram? Die antwoorde verras jou dalk.

Daar is soveel mites en verouderde idees in ons kop en op die Internet, dis dikwels moeilik om feit en verdigsel oor borskanker te onderskei. Prof. Justus Apffelstaedt, medeprofessor by die Universiteit Stellenbosch en hoof van die Tygerberg-hospitaal se borskliniek, gee antwoorde.

MITE 5

Dis nie belangrik waar jy behandel word nie

WAARHEID

Dis inderdaad belangriker as die soort behandeling wat jy ontvang (chemoterapie, hormonaal of bestraling) en word dikwels misgekyk. Die risiko om binne die volgende vyf jaar te sterf kan tot 60% hoër wees by klinieke met min borskanker-pasiënte, wys navorsing. Teenoor klinieke wat meer as 150 gevalle per jaar behandel.

SARIE.com OKT

Is jou lewe geraak deur kanker?

Deel die storie en inspireer ander, en staan ’n kans om deur verras te word met ’n paar onvergeetlike dae in Kaapstad #StrongerTogether

Lees ook