carla_jane_gluckman_july_2010
Gesondheidstories

Doen-ding van die maand: Word ‘n Cansa-vrywilliger

4 Februarie is Wêreldkankerdag en jy kan betrokke raak deur ‘n Cansa-vrywilliger te word

Regoor SA word Shavathons op 5 en 6 Maart 2010 gehou waar jy jou hare kan afskeer of laat kleur-spuit.

Om te lees:
Sarie.com-blogger Minette Stone oor die knop in haar bors
Desmond Tutu praat oor kanker
Jeremy Mansfield
oor sy kanker
Janie du Plessis brul op ‘n Harley vir borskanker
Kankerlyers van die Moments in Time-kalender wat inspireer – kyk die pragtige foto’s
‘n Dokter met borskanker
Vroue met longkanker
duik saam met haaie

Gratis maandkalenders

Onthou om jou gratis maandkalenders uit te druk. Daar’s elke maand ‘n omgee-ding vir jou om te doen.

Laai Februarie af – klik op die pdf-dokument regs bo.

Februarie 2010

  • Natascha Labuschagne

    Dis baie belangrik dat elke vrou na haar borste omsien en dit gereeld ondersoek. Op 16 Maart 2009 het my man die knop in my bors ontdek, ek is die volgende dag dadelik vir ‘n mammogram en sonar en daar is dit duidelik ‘n knop, die toetse daarna het bewys dis kankeragtig en ‘n operasie datum is bepaal vir die 31ste Maart 2009 -dis uitgehaal en die dokter het baie mooi gewerk- jy sal verbaas wees om te sien hoe vinnig die knop groei – daarom is dit belangrik vir selfondersoek. Ek het bestraling gehad en gelukkig is ek ‘n baie positiewe mens, was Nov vir ondersoek en bloedtoetse en weer nou in Feb ek is skoon. Jippee ek is so gelukkig. Pas jouself mooi op. Dinge kon so anders gewees het. As ek vir iemand iets kan beteken waarom nie.

  • http://cvctorowdjlj.com/ fmzgonjhm

    W4CTXw bmmcfzegqeem, [url=http://zpqamgrdaylh.com/]zpqamgrdaylh[/url], [link=http://ofpplikjbtst.com/]ofpplikjbtst[/link], http://oardkkajktsm.com/