https://instagram.com/breydelsc/

FOTO: Instagram 2breydelsc

Gesondheidstories

Jou handsak: ’n Speelplek vir kieme

Sowat 20% van handsakke bevat meer kieme as die gemiddelde toilet! 

Wenke om jou handsak van kieme te beskerm:

  • Was jou handsak gereeld met anti-bakteriese seep en vee dit daagliks met ’n klam lap af.
  • Moenie dit neersit op plekke wat wemel van kieme nie. Bv. badkamer- en kombuis- toonbanke, vloere en toiletsitplekke.
  • Gebruik jou eie pen.

 

Bron: 1st for Women-versekering