01oranje_daisy
Gesondheidstories

Jou nies sê wie jy is

  1. Jy gee ’n enkele atiesjoe en draai gewoonlik weg. Jy’s warm, vriendelik, ’n goeie luisteraar, behulpsaam, ondersteunend en jy vermy konflik.
  2. Joune is luid en meervoudig. Jy’s ’n charismatiese leier, verbeeldingryk en intuïtief. Ook: optimisties en spontaan.
  3. Jy bedek jou mond, veel meer as enige van die ander groepe. Jy dink voor jy praat, is goed met detail en geniet jou eie geselskap.
  4. Jy hou joune in as jy kan. Dis woes en luid. Jy is vinnig en direk, bekwaam, ongekompliseerd en geniet oefening.

Gesondheid!
(Besoek www.pattiwood.net)

  • Corlia

    Wat beteken dit as dit luid en meervoudig is, jy bedek jou mond en draai weg?

  • Marianne Valentine

    Ja, my probleem is ook dat niese ook altyd soort 2 en (vandat ek weet ek het hande en my hande voor my mond kan hou) 3 gekombineerd is en die meervoudigheid kom boonop al van baba-dae af. My ma vertel mer kleur en geur hoe het ek as ‘n paar dae oue baba die verpllegsters in die neonatale eenheid met my niese op hol gehad.