FOTO:  blueplateoysterette  Instagram

FOTO: blueplateoysterette Instagram

Gesondheidstories

Keer die dieet-blues

BLOU kan jou eetlus onderdruk.

Skep jou kos dus op ’n blou bord. Of sit ’n blou lig in jou yskas! Daar is nie blou eetbare goed in die natuur nie en ons het dus geleer om dit te vermy. (Sit ’n bietjie swart by die blou en jy gaan die kos glad nie kan inkry nie.)

Lees ook