Gesondheidstories

Nog geen voorvalle van varkgriep plaaslik by mense

Wêreldmarkte het Maandag gesteier en selfs die olieprys het gedaal oor vrese dat die varkgriep-virus ‘n wêreldwye mens-pandemie kan raak. Dit het in Mexiko uitgebreek en reeds na Amerika versprei waar dit ‘n gesondheidsgevaar verklaar is. Daar is nog geen voorvalle in SA aangemeld nie, het die SA Instituut vir Aansteeklike Siektes Maandag volgens  news24.com gesê. Vir meer inligting besoek http://www.news24.com/News24/South_Africa/News/0,,2-7-1442_2507629,00.html

Vir inligting oor varkgriep, besoek http://www.webmd.com/cold-and-flu/news/20090421/swine-flu-faq?ecd=wnl_nal_042609