Raccucheksmall
Gesondheidstories

Nuwe tegnologie vergemaklik mense met diabetes se lewe

Vinnige en akkurate uitslae. Die eerste keer, elke keer

roche_Promosie Tag

Die Accu-Chek® Connect-bestuurstelsel vergemaklik ’n persoon met diabetes se lewe – sodat jy kan fokus op wat regtig belangrik is in jou lewe. Die krag van jou slimfoon/tablet – en die web – word ingespan om jou te help om jou diabetes te bestuur en belangrike inligting met jou gesondheidsorgspan te deel. Jy kan só jou bloedsuikervlakke met gemak toets en monitor, asook verslae van jou bloedsuikerpatrone aanlyn lees. Vir meer inligting, besoek www.accu-chek.co.za, of raadpleeg jou professionele gesondheidsorgverskaffer.

Die Accu-Chek® Performa Connect-meter

Jou bloedsuiker-uitslae word sonder sukkel en koordloos van die Accu-Chek®-Performa Connect-meter via jou selfoon na die web oorgedra. Verby is die dae wat jy dit met die hand moes doen. Jy het ook toegang tot vorige uitslae en kan dit vinnig deur die loop van die dag vergelyk.

Dis moontlik om jou bloedsuikerteikens, toetskommentaar en gemiddeldes te verpersoonlik en aan te pas.

Jy kan die teks op die verligte skermbeeld met gemak lees en die keuselys navigeer.

Dis maklik om met die Accu-Chek® Performa Connect-meter te werk en dit gee die regte uitslag in drie stappe:

*Plaas jou toetsstrokie in die meter – dit skakel outomaties aan.

*Net ’n druppeltjie bloed is nodig. Plaas dit op die duidelik sigbare geel venster.

*Jou toetsuitslae verskyn binne sowat 5 sekondes op die maklik leesbare skerm.

PerformaConnect_5.9-mmol_v02

*Die meter skakel ná ’n suksesvolle toets binne 5 sekondes self af nadat die toetsstrokie verwyder is.

Besoek www.accu-chekconnect.co.za vir meer oor tegnologie wat jou diabetes-leefstyl kan vergemaklik.

0347 ACCU_Medical Chronical Strip Ad_FA

Lees meer oor ’n gesonde diabetes-leefstyl in SARIE Diabetes – nou op die rak! 

SARIE-Diabetes_large