Gesondheidstories

Nuwe tydskrif: SARIE GESOND

In dié uitgawe

*Jy’s altyd jonk! Jou lyf, jou kos, jou houding

*Modelma Anri van der Linde gee haar goedvoel-wenke

*Is jy ‘n emosionele Survivor?

*Só vat bekendes stres vas

*Klein kosmetiese prosedures; groot verskil

*Vasvra: hoe gesond eet jy?

*Dr. Eve gee seksraad

*Intieme vrae waaroor jy wonder en te skaam is om te vra

Te koop teen 1 Februarie 2010 vir slegs R32,95

Landwyd beskikbaar by uitsoek-takke van Spar, CNA, Pick n Pay, Checkers, Checkers Hyper en Exclusive Books. Vir navrae oor jou naaste winkel, skakel 0860 103 664

 

  • Sonja

    Geluk en dankie!! Ek sien reikhalsend uit na Sarie Gesond. Dit was eenvoudig net ‘n logiese stap vir so ‘n tydskrif.

  • Hyla

    Kan ni wag ni… baie geluk, ek is seker dit gaan n sukses wees!

  • Hester

    Sjoe, dit is nou ‘n verassing! Geweet jul sal in die nuwe jaar met iets fantasties vorendag kom. Geluk!!!!

  • Heleen Niere

    Indien jy wel ‘n Sarie leser is, sal jy weet die nuwe tydskrif kan net goed wees. Sal 1 Feb. een een gaan koop.

  • Tanya

    Sjoe…baie geluk… Nuwe Jaar, Nuwe Tydskrif! Die jaar begin baie geseend. Ek kan nie wag nie. Ons moet fisies en geestelik gesond gewees. Alle voorspoed en ek vertrou op die Here dat elke uitgawe "Awesome" sal wees!

  • Liezel Welthagen

    Dis is inderdaad wonderlike nuus vir iemand soos ek wat konstant my gewig moet dophou en moet oefen. EK hoop daar is wonderwerke in die nuwe tydskrif! Sarie baie dankie jy is altyd pro-aktief en vol nuwe idees. Jy gee ons nuwe hoop en tonne inspirasie. BAIE DANKIE!

  • nicola purser

    kan ek op die internet inteken op sarie gesond ?
    ek is in engeland nou, en wil nie uitgawe mis nie vir wanneer ek weer terug in sa. !

  • Hanley Fourie

    Baie oulike tydskrif. Baie leersaam en ek sal beslis op hom wil inteken.

  • http://ysyvsabtcbya.com/ glkirgtcv

    QBYjb2 vottlispjjad, [url=http://omyvynwmggqs.com/]omyvynwmggqs[/url], [link=http://rwqfbrxzbbiu.com/]rwqfbrxzbbiu[/link], http://sqpbwwqjjlpl.com/