phyllis_240_
Gesondheidstories

Ontspan in 60 sekondes

Lê op jou rug en staar na die plafon.

Tel stadig terug van 60 tot by 0.

As jy boontoe kyk, stimuleer dit die parasimpatiese senuwee-stelsel, wat jou bloeddruk verlaag en jou asemhaling stadiger maak.

Die tellery sal help om ontslae te raak van jakkalsies in jou kop wat jou aandag aftrek.

Bron: health.com

  • Rienie Brown

    Hallo,

    Baie dankie, Ek gaan dit vannaand en more oggend doen,
    my gedagtes spring gedurig rond, en ek is nog ‘n dromer ook,
    + ‘n vrou met ‘n ADD

    Nogmaals dankie vir u raad.