Gesondheidstories
-
Gesonde Kersfees!
SARIE - Desember 2006
Nee, dis nié nou die tyd om te dieet nie. Geniet ’n lekker feestyd. SARIE vertel jou hoe jy gesond, energiek en stralend kan voel – en lyk
-
Uitgebrand? Kry weer lewe
SARIE - November 2006
Jy was nog altyd energiek en toegewy in jou werk – maar nou’t jy belangstelling verloor. Jy is dalk besig om uit te brand. Die goeie nuus: Jy kan maklik weer asem skep in die nuwe jaar wat voorlê
-
Nuwe hoop teen die groot vergeet
SARIE - Oktober 2006
Jy weet genoeg van Alzheimer-siekte om te hoop dit tref jou nooit nie. Maar nou kan jy self iets doen om dit te keer. Die antwoord lê in jou gene.
-
Jou laaste dieet ooit
SARIE - September 2006
Klimtol-diëte maak dat jy oor en oor dieselfde foute begaan. Wat doen ander wat dié pad gestap het?
-
Jou hart ervaar emosies
SARIE - Augustus 2006 | Kommentaar: 3
Jy weet jy moet gebalanseerd eet en oefen om jou hart gesond te hou. En nou leer ons jou hart vra ook dat jy positief dink.
-
Jou gids tot ’n gesonde, gelukkige vagina
SARIE - Julie 2006 | Kommentaar: 1
Gehoor van die jongste gier in Hollywood? Ontwerper-vaginas. Ook jy kan vir joune ’n kleurryke persoonlikheid skep.
-
Muffins gesonder as koek? 13 mites oor kos
SARIE - Junie 2006
Stres laat jou gewig verloor. En muffins bevat min kalorieë. O, nè? SARIE ontmasker jou kosgelowe
-
Slaap so goed soos seks
SARIE - April 2006
Slaap het ’n luukse geword, die ‘nuwe seks’. Te min daarvan, en jy betaal daarvoor – met jou gesondheid, emosionele welstand en lewensvreugde.










Kry jou SARIE oral, enige tyd