Gesondheidstories
-
Die professor-sindroom
SARIE - Mei 2008 | Kommentaar: 7
Hulle is intelligent en klink soms soos wandelende ensiklopedieë. Maar mense met Asperger-sindroom gaan dikwels sukkel-sukkel deur die lewe – sonder om gediagnoseer te word
-
Maak die menopouse makliker - SARIE-leser vertel
SARIE - April 2009 | Kommentaar: 1
Jy't al baie stories daaroor gehoor. Dit maak jou buierig. Jy hap na almal. Seks word iets wat ander mense doen. En dan is daar die warm gloede . .
-
Gesondheidnuus: Kollig op Vitamien K2
SARIE - Maart 2009
Lees oor vitamien K2 vir gesonde bene en Hula Hoops, die nuutste oefengier.
-
Ja, mans kry ook gloede!
SARIE - Maart 2009
Verbeel jy jou of is jou man deesdae nie meer homself nie? Hy's dalk in sy 'menopouse' . . . Lees hier om te verstaan waardeur hy gaan.
-
Só smelt ons kilo's weg!
SARIE - Februarie 2009 | Kommentaar: 47
Bekendes was ook al in die oorgewig-bootjie. Hoor bietjie die dieet-geheime van Nataniël en Leon Schuster - mét kennerskommentaar.
-
Kan melk my risiko vir osteoporose vergroot?
SARIE - Februarie 2009
Kan melk jou risiko vir osteoporose vergroot?
-
H2O beter uit 'n bottel?
SARIE - Februarie 2009
Gebottelde water, stil of vonkelend, het 'n groot en groeiende bedryf geword. Maar is dit regtig beter - en gesonder - as kraanwater?
-
Histerektomie? Dink 2 keer
SARIE - Februarie 2009 | Kommentaar: 32
'n Histerektomie is lankal nie meer die enigste oplossing vir ginekologiese probleme nie. En as dit wel al uitweg is, maak nuwe tegnieke dit heelwat makliker.










Kry jou SARIE oral, enige tyd