FOTO; Instagram @rebeccalah

FOTO; Instagram @rebeccalah

Gesondheidstories

Raad vir koue hande

’n Serp vir koue hande, ja, dis reg!

Koue hande in die winter laat jou sommer miserabel voel. Een goeie teenvoeter is handskoene, maar het jy geweet ’n serp kan ook help?

Indien jy las het van koue hande, sorg ook dat jou nek en polse bedek is.

Jou bloedvate is daar nader aan die veloppervlak en jy verloor so maklik baie hitte.

Bron: www.naturalhomeremedies.org

A photo posted by Rebecca (@rebeccalah) on