SARIE GESOND: Hier is 'n voorsmakie
Foto’s: Leana Cluinies-Ross Galery
Die SARIE GESOND is nou beskikbaar! Maak seker jy kry die uitgawe propvol gesondheid- én verslanking-inspirasie!
Wilskrag. Jy kan jouself so maklik wysmaak dis iets magies waaroor jy nie beheer het nie. Of ’n karakter-eienskap wat by jou ontbreek. As jy kos vermy wat jou speekselkliere oortyd laat werk, is dit egter nie wilskrag nie, maar eerder ’n doelbewuste besluit. En dis die nugtere wetenskap wat só sê.
Studies daaroor word immers al sedert die jare sestig gedoen. Moet jouself dus nie troos dat ’n soort geheime mag jou lus vir daardie sny warm brood met vyekonfyt beheer nie. Dis jou eie gedrag – wat beteken jy kán dit verander.
Mense wat geleer is om iets lekkers te gaan doen elke keer dat hulle na die koekblik wou gryp, het hul aptyt (en uiteindelik hul gewig) makliker beheer.
Tot ons weer gesels!
Lydia van der Merwe
Kyk hier wat jy alles kan verwag in die SARIE GESOND
|
KOSKUNDE 6 Bekendes vertel hoe hulle walgooi teen die kos wat hulle laat swig |
![]() |
BeweegSA Pilates, Ook jy kan dit doen! |
![]() |
Stap vir stap 8 Gesonde gewoontes wat jou lewe verander |
![]() |
BeweegSA Afrikaners is plesierig, en waar ons kom kreun die kostafels |
![]() |
In die kombuis Gesonde trooskos! |
![]() |
Vrouwees Jou vennootskap met jou borste |






















Kommentaar
annelize het gesê:
wanneer kom daar weer 'n Sarie Gesond uit asb
25ste Nov. 2011, 09:47K het gesê:
Ek het my uitgawe reeds verlede week aangeskaf - weer eens 'n gehalte tydskrif van Sarie.
14de Okt. 2011, 05:59