FOTO Mickey Hoyle

FOTO Mickey Hoyle

Gesondheidstories

Sny rys se kJ, dalk met helfte

Probeer dié maklike wenk: ’n Koppie witrys het sowat 837 kJ. Voeg ’n teelepel kokosneut-olie by die water vir elke halwe koppie rys wat jy kook en plaas die gaar rys vir 12 uur in die yskas.

Navorsers in Sri Lanka het bevind dié proses verlaag die rys se kJ-inhoud. Hulle gaan ook ander soorte vet en ander soorte witrys toets, want hulle vermoed die kJ kan met 50 – 60% verminder word.

Bron: www.bbc.com