• Gissie

    Dr. Oz sê jy moet soveel water drink tot en met jou urine nie meer geel is nie. Dan het jy genoeg water gedrink.

  • ELLEN LE GRANGE

    VITAMINE SPEEL ‘N GROOT ROL IN DIE KLEUR VAN JOU URINE. DIT VEROORSAAK DAT DIT BAIE GELER VOORKOM, AFHANGENDE VAN HOEVEEL JY UITSKEI EN OPNEEM. EK DRINK BAIE WATER EN KAN NIE WAG IN DIE OGGENDE VIR ‘N GLAS KOUE WATER NIE, EN DIS NIE AS GEVOLG VAN ‘N NA-DORS NIE!!! MOOI DAG VIR ALMAL!

  • Mariza van Zyl RD BeterEet

    Ons elkeen het ‘n baie spesifieke ingeboude ‘waterbehoefte’ barometer. Miskien moet mens liewer beter na jou lyf luister – en water drink as jy dors is eerder as om so knaend alles te wil tel of meet. Dit het hierdie brokkie inligting ten doel! Die uitsondering is ouer mense – die ‘ handhawing’ van die balans word minder sensitief.

  • Kain

    Ek moet myself letterlik dwing om water te drink – word nie sommer dors nie. Dus stem ek terdee met Mariza saam. En ek is werklik nie opgekrimp soos ‘n rosyntjie nie!

  • Jolene

    Ek het op ‘n stadium min water gedrink en iewers die raad gelees… drink elke uur ‘n glas water. So het ek begin, 8uur tot 5uur, wat ek weer huistoe gaan. Dit het soos ‘n bom gewerk en dit het al vir meer as 1 van my kolegas ook gewerk. Mens raak later so gewoond daaraan dat jy nie sonder jou glas water kan gaan nie.

  • carmen petersen

    Ek het geleer om water uit 500ml bottels te gooi en dan dit deur die dag te drink.