Foto:  Youtube

Foto: Youtube

Gesondheidstories

Video: Kan mans geboortepyne hanteer?

Vier mans hou hul lyf proefkonyn om te sien of hulle pyn soortgelyk aan dié van geboortepyne kan verduur. Hul abdomen- en rugspiere word gekoppel aan ’n masjien wat dit laat saamtrek, soos wat vroue tydens kontraksies beleef.

As die pyn te erg raak, kan hulle die woord “epiduraal” skree sodat die elektriese stroom afgeskakel word. Sal een van hulle enduit kan volhou daarmee?

Lees ook