Intiem

Dr. Eve-dilemma: Ek wil, hy wil nie

In die laaste tyd sê hy ek is te lief daarvoor. Dat ek moet afskaal. Is ek verslaaf aan seks, of is dit normaal? Dis vir my lekker om seks met hom te hê.

Dr. Eve, seksterapeut van Kaapstad, antwoord: Dis verfrissend om ‘n vrou te hoor sê sy geniet seks. Vroue is eeue lank oor dié rede sleggemaak. Later het ons daaroor geswyg. As ons openlik seksueel was, is ons ”hekse” genoem en op die brandstapel gegooi. Ons  word ”nimfomane” en meer onlangs seks verslaafdes genoem. Jy is moedig om jou vriend te wys jy geniet seks. Ek is jammer hy laat jou sleg voel daaroor. Natuurlik hou jy van seks met die man wat jy liefhet. Hoekom nie? Ek wens meer vroue wil dit erken: Jy sou dan nie so alleen en ”abnormaal” gevoel het nie. Vertel hom om op te hou om jou te beledig; dat hy goed moet voel omdat jy seks met hom geniet. Dis nie nodig dat hy net so lief daarvoor moet wees nie. Maar hy moet jou seksualiteit eer en respekteer en jou nooit skaam daaroor laat voel nie.

Besoek Dr. Eve se webblad by www.dreve.co.za.

  • Pierre

    Dit is darm ‘n jammerte dat dinge altyd so ingewikkeld moet wees,dit is asof niemand deesdae meer gelukkig is nie amper asof mense verkies om nie gelukkig te wil wees nie, asof hulle bang is daarvoor. Ek glo mens moet gelukkig wees en die lewe geniet ten volle maar ek dink die lewe het te ingewikkeld geraak, mense het te veel keuses om van te kies en dit maak hulle deurmekaar. Mens lees nie elke dag van vrouens wat kla van te min nie, gewoonlik is dit die mans wat kla, hehe. Dalk is dit hoe mens groot geword het en die dinge wat mens gewoond aan geraak het wat bepaal hoe mens as ouer mens gaan wees, soos ek kan nie dink dat enige man kan nee se vir iets wat so spesiaal en so lekker kan wees nie, ek verstaan mens kan nie 24/7 sulke goed aanvang nie maar mens kan darm nou en dan bietjie uit haak, ek sal se tenminste 3 keer per week is ‘n goeie nommer want onder dit gaan daar begin drama kom van of die vrou of die man se kant en lyk my meer as dit dan begin almal ook kla so dit is nogal ‘n moeilike onderwerp. Daar is nooit ‘n happy medium nie, een soek altyd meer as die ander, dit is ma hoe dit werk, ek dink dit is hier waar ware liefde ‘n groot rol speel, as mens rerig lief is vir iemand dan moet mens opofferings maak vir mekaar, almal weet sex is een van die belangrikste dinge in ‘n huwelik, wel so dink ek, as my vrou se sy het ‘n hoofpyn dan is dit reg maar dan moet sy nie more kom met dieselfde storie nie, want dan voel mens dat die ander een nie rerig om gee nie, dit is ma menslik om so te wil voel dink ek, dit hang ook ma af hoe mens se dag was, maar ja op die ou einde van die dag moet mens mekaar probeer gelukkig hou anders gaan dinge moeilik raak, dit is weer waar liefde ‘n groot rol speel, as mens rerig lief is vir iemand dan sal mens enige iets doen vir daai persoon, deesdae hou mense boek oor alles wat hulle doen en as die een voel hulle doen meer as die ander dan voel hulle dit is onregverdig teenoor hulle, mens hou nie boek op liefde nie, hoe meer liefde hoe beter, daar is deesdae so min liefde in die wereld hoekom wil mens dit net nog meer moeilik maak. Ek hoop die kort briefie is darm iets om te lees en maak darm bietjie sin. Omthou mense. Make love not war.

  • pG0qak eopyrvvtdzbn, [url=http://muqnwysnuhcf.com/]muqnwysnuhcf[/url], [link=http://omswhgcnveje.com/]omswhgcnveje[/link], http://wyrabdtmlpyb.com/

  • petro

    hallo dr eve ekt n vraag my man hou nie daar van as ek aan hom vat nie.hy
    hou ook nie daarvan as ek sy hand vas hou as ons stap nie.as ek hom n drukkie wil gee dan vra hy wat is fout.as ons liefde maak wat min is dan moet ek sy penis by my insit hy wil dit nie eers doen nie.ek is raadop.ek het met hom al gepraat maar dis asof hy my ignoreer

  • wanda campher

    ek en my verloofde kon mekaar nie uit los nie. ons trou een van die dae, maar hy raak nie meer aan my nie. eks veertig en hy twee en veertig. ek gaan die verhouding beindig. my hart is seer en stukkend

  • ladi

    Hallo Dr
    Ek het ook n probleem wat ek nie weet wat om oor te doen nie. My boyfriend en ek is al amper n jaar saam en op sex gebied word dit maar nie beter nie. Ek is n vrou van 39 en hy is nou 41. Hy wil nie he ek moet orale sex met hom he nie hy se dis TE gevoelig en as ek mag dan le hy so gespanne op die bed en voordat ek hom met my mond raak stoot hy my weg. Ek is mal daaroor om my man sexueel te bevredig maar hy laat my nie toe nie. As ons een keer n maand sex het is dit baie, ek mis dit en praat baie daaroor maar dit gebeur nog nie meer nie. as ek begin met vashou en streel dan word daar gese moenie jy sal "hom" wakker maak, en dan word ek weg gestoot. Ek het al so baie vir hom gese dis hoekom ek dit doen ek wil hom wakker maak dis nou die hele punt. As hy liefde met my maak word daar nie gesoen nie. Hy draai sy kop altijd ander kant toe en daar is maar een beweging die hele tyd. hy kyk nie na my nie ek voel soms soos net n pop wat hy le en vry. Help my asseblief

  • NADIA

    Hi

    DR EK IS IN N VERHOUDING EN EK EN MY BOYFRIEND IS BAIE GELUKAG GEWEES TOT EK IETS GESE HET WAT NIE MOES NIE EN NOU WIL HY NIE MET MY PRAAT NIE WAT DOEN EK OM DINGE REG TE MAAK?

  • joggie

    We’ll ek dink ek en my vrou is nie meer wat dit moet wees nie ek dink dit my manluke deel we’ll ek ek soek raat