sr0911gesonddinge_dreve
Intiem

Dr. Eve-dilemma: “My vriend stel weke lank nie in seks belang nie.”


Dr. Eve, seksterapeut van Kaapstad, antwoord:
Ons vroue is só ingewikkeld! Dis polities korrek om te kla as ‘n maat seksueel veeleisend is. Maar die oomblik dat hy minder daarin belangstel, voel ons bang en verwerp.

Ek hou daarvan dat jy kla en meer seksuele aandag wil hê. En ja, jy kan maar sê jy is ongelukkig dat hy jou seksueel afskeep. ‘n Affair? Ek glo vroue moet hul instink vertrou: Ondersoek dit dus. Moet hom egter nie beskuldig of in ‘n neulende polisievrou ontaard nie. Jy gaan meer bereik as jy reguit met hom gesels. Vertel hom jy geniet seks, jy mis dit en is bang hy loop rond.

Besoek Dr. Eve se webblad.

  • http://meermin.wordpress.com/ Erika

    My man stel ook glad nie in seks belang nie, hy het 3 jaar laas seks met my gehad. Ek weet vir ‘n feit dat hy betaal vir seks.

  • audrey

    dreve hoe gemaak as jou man vir jou se hy is nie regtig mal oor seks nie en wanneer jy met hom intiem wil wees dan kla hy oor sy fisiese pyne. ek het al gedink dat hy dalk ‘n affair het maar hy se hy stel nie in ander vroue belang nie.

  • Geraldine van PE

    Hoe gemaak as jou man totaal verslaaf geraak het aan die rekenaar. Jy kleur jou hare, kry mooi nagklere, bad en word omring deur parfuum maar manlief bly voor die rekenaar- Jy gaan slaap alleen, Staan alleen op Eet ontbyt alleen ………. Al wat vir hom van belang is is die rekenaar speletjies….. Ek moet hom maar op die bus sit terug na JOBURG ALLEEN……..

  • http://lnfezukitzdl.com/ caexoz

    HIlzqS gfczhjbfwlzf, [url=http://jbvsnwreyvkp.com/]jbvsnwreyvkp[/url], [link=http://ywzufqkviimb.com/]ywzufqkviimb[/link], http://qyckqwxysxab.com/

  • Jodi

    Tip top stuff. I’ll eepxct more now.